Rekenaarvirusse in Suid-Afrika

Olivier

1989

Citation information

M. S. Olivier. “Rekenaarvirusse in Suid-Afrika”. In: Vierde Jaarlikse Konferensie vir M.Sc en Ph.D Rekenaarwetenskapstudente. Onbeoordeeld. Cathedral Peak, Suid-Afrika, Sept. 1989

Abstract

Die algemene voorkoms van die ‘springende bal’-virus in Suid-Afrika het Suid-Afrikaners opnuut bewus gemaak van rekenaarvirusse.

’n Span van die Sentrum vir Gevorderde Reken- en Besluitnemingsondersteuning van WNNR is tans besig met ’n ondersoek van rekenaarvirusse. Daar word op teenmiddels en teenmaatreëls gekonsentreer. Verskeie ander instansies is ook tans besig om beleid te formuleer ten opsigte van rekenaarvirusse sodat die potensiële bedreiging geminimeer kan word.

Hierdie referaat definieer ’n rekenaarvirus, gee ’n oorsig van die tipes rekenaarvirusse en kyk meer spesifiek na enkele voorbeelde. Voorts word die situasie in Suid-Afrika bespreek.

Full text

A pre- or postprint of the publication is available at https://mo.co.za/open/peak.pdf.

BibTeX reference

@inproceedings(peak,
author={Martin S Olivier},
title={Rekenaarvirusse in {S}uid-{A}frika},
booktitle={Vierde Jaarlikse Konferensie vir M.Sc en Ph.D Rekenaarwetenskapstudente},
address={Cathedral Peak, Suid-Afrika},
month=sep,
year={1989},
note={Onbeoordeeld} )


[Publications] [Home]
Page maintained by Martin Olivier
Record refreshed: October 31, 2019

Beta version of new bibliography database; please report errors (or copyright violations) that may have slipped in.