M. S. Olivier. Rekenaarvirusse: ’n Suid-Afrikaanse Perspektief. Tegniese Verslag PKOMP 90/1. Pretoria, Suid-Afrika: WNNR, Jan. 1990
Rekenaarvirusse is die nuutste bedreiging op die gebied van rekenaarsekerheid. Dit verskil van tradisionele bedreigings omdat veel meer gebruikers blootgestel is, asook die publisiteit wat dit in die media geniet.
Hierdie verslag beskryf rekenaarvirusse, die klassifikasie van virusse en kyk na die effekte van virusse. Enkele gevallestudies word bespreek. Voorkoming van virusaanvalle asook optrede in geval van ’n aanval word gedek.
@techreport(virsa,
author={Martin S Olivier},
title={Rekenaarvirusse: ’n {S}uid-{A}frikaanse Perspektief},
type={Tegniese Verslag},
number={{PKOMP} 90/1},
institution={WNNR},
address={Pretoria, Suid-Afrika},
month=jan,
year={1990} )
[Publications] [Home]
Page maintained by Martin Olivier
Record refreshed: October 31, 2019