Browser unable to execute script; please use the site map to navigate the site.

Rekenaarvirusse: ’n Suid-Afrikaanse Perspektief

Olivier

1990

(Citation)Citation information

M. S. Olivier. Rekenaarvirusse: ’n Suid-Afrikaanse Perspektief. Tegniese Verslag PKOMP 90/1. Pretoria, Suid-Afrika: WNNR, Jan. 1990

(Abstract)Abstract

Rekenaarvirusse is die nuutste bedreiging op die gebied van rekenaarsekerheid. Dit verskil van tradisionele bedreigings omdat veel meer gebruikers blootgestel is, asook die publisiteit wat dit in die media geniet.

Hierdie verslag beskryf rekenaarvirusse, die klassifikasie van virusse en kyk na die effekte van virusse. Enkele gevallestudies word bespreek. Voorkoming van virusaanvalle asook optrede in geval van ’n aanval word gedek.

(Full text)Full text

A pre- or postprint of the publication is available at https://mo.co.za/open/virsa.pdf.

(BibTeX record)BibTeX reference

@techreport(virsa,
author={Martin S Olivier},
title={Rekenaarvirusse: ’n {S}uid-{A}frikaanse Perspektief},
type={Tegniese Verslag},
number={{PKOMP} 90/1},
institution={WNNR},
address={Pretoria, Suid-Afrika},
month=jan,
year={1990} )