Ek verkies sinchrone kommunikasie bo asinchroniese kommunikasie in die meeste gevalle - kyk na my notas "talk to me" vir verdere besonderhede. Weens die hoeveelheid e-posse wat by my aankom kan ek ongelukkig nie waarborg dat ek e-posse wat aan my gestuur word sal lees, of daarop sal reageer nie.
Prof Martin S Olivier Rekenaarwetenskap Universiteit van Pretoria Privaatsak X20 0028 Hatfield Suid-Afrika
Prof Martin S Olivier Kamer 4-36, Rekenaarwetenskap IT-gebou Universiteit van Pretoria Hoek van Lynnwoodweg en Roperstraat 0083 Hatfield Suid-AfrikaGebruik die ingang by GPS-koördinaat -25.756, 28.233; my kantoor is twee verdiepings hoër aan die suidekant.
[Tuis]
[Navorsing]
[Publikasies]
[Kursusse]
[M & D]
[Kort CV]
[Persoonlik]
[Blog]
[Kontak]
(Meeste van hierdie skakels is na bladsye met Engelse teks.)
Bladsy onderhou deur
Martin Olivier
Laaste bywerking: 14 Augustus 2014